Tuinroete-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Tuinroete
Kaart van Suid-Afrika wat Tuinroete in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC4
Plaaslike munisipaliteite Bitou, George, Hessequa, Kannaland, Knysna, Mosselbaai, Oudtshoorn
Hoofstad George
Burgemeester Memory Booysen (DA)(2016-)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 23 331 km²
Bevolking 574 265 (2011)

Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit (voorheen Eden-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in George. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC4.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search